Laerskool Leeudoringstad

& Pre-Primêr

FOTOS

KLAS FOTOS

Hierdie fotos is 'n samestelling van verskillende klasse om die ouer 'n idee te gee van die omgewing en om die interaksie te visualiseer by elke klas.

 

TROMPOPPIES

OEFEN PROGRAM

Oefening sal by die skool plaasvind op die volgende dae en tye:

  • Maandae: 13:45 - 15:00
  • Woensdae:  13:45 - 15:00

Trompoppies 2013 Kalender

Kalender Skedule


 


 


 

ENTREPRENEURSDAG 2012

Wenner aangewys in 2012 - Katelyn Geldenhuys