Prestasies 2013
Hierdie katagorie word onderverdeel in die volgende afdelings en wys die toegewydheid in die leerders te vermoë om te presteer in 'n akademiese, kultuur en sport vlak.
AKADEMIESE PRESTASIES:
| Graad 1 | Dian van Zyl |
| Graad 2 | Wilmi Mosterd |
| Graad 3 | Monique Mulder |
| Graad 4 | Ané Bezuidenhout |
| Graad 5 | Johanné Marx |
| Graad 6 | Koos Kloppers |
| Graad 7 | Wihan Marais (DUX Leerling) |
KULTUUR PRESTASIES:
Inligting moet nog bygevoeg word
SPORT PRESTASIES:
Baie geluk ook aan hierdie groep atlete. Dankie aan elke kind wat aan al die items deelgeneem het of probeer deelneem het, nie net vir die wen nie, maar vir die deelname.
'n Woord van dank aan al ons ouers vir u hulp met die verkoop van verversings, asook aan die ouers wat bereid was om as beamptes by ons byeenkomste op te tree. Dit word opreg waardeer.
OUDERDOM | LEERLING |
| Seuns 7-jaar | Kamogelo Chowe |
| Dogters 7-jaar | Renscha van Wyk |
| Seuns 8-jaar | Dirk Mulder |
| Dogters 8-jaar | Elaine Meintjies |
| Seuns 9-jaar | Diaan J van Rensburg |
| Dogters 9-jaar | Cherine Marais |
| Seuns 10-jaar | Johan Roux |
| Dogters 10-jaar | Lizzy Semetse |
| Seuns 11-jaar | Neo Nthakga |
| Dogters 11-jaar | Annika Strydom |
| Seuns 12-jaar | Miles Taga |
| Dogters 12-jaar | Johanné Marx |
| Seuns 13-jaar | Itumeleng Chowe |
| Dogters 13-jaar | Judy Pieterse |
| JUNIOR Victrix Ludorum | Cherine Marais |
| JUNIOR Victrix Ludorum | Diaan J van Rensburg |
| SENIOR Victrix Ludorum | Johanne Marx |
| SENIOR Victrix Ludorum | Itumeleng Chowe |
| BESTE Baanatleet | Minette van der Merwe |
| BESTE Veldatleet | Johanné Marx |