Laerskool Leeudoringstad

& Pre-Primêr

AKADEMIE

Die volgende vakke word aangebied by ons skool:

GRAAD 1 - 3

  • Afrikaans;
  • Engels;
  • Wiskunde;
  • Lewensvaardighede;

GRAAD 4 - 6

  • Afrikaans;
  • Engels;
  • Wiskunde;
  • Lewensvaardighede;
  • Natuurwetenskap & Tegnologie;
  • Sosiale Wetenskap;

GRAAD 7

  • Afrikaans;
  • Engels;
  • Wiskunde;
  • Lewensoriëntering;
  • Kuns & Kultuur;
  • Natuurwetenskap & Tegnologie;
  • Sosiale Wetenskap;
  • Ekonomiese Bestuurwetenskappe;