Laerskool Leeudoringstad

& Pre-Primêr

KULTUUR

Kultuur katagorieë is onderverdeel in die volgende afdelings:

Redenaars

Redenaars bemagtig die leerder om toesprake te skryf en te bespreek, die hantering van kritiek en spanredenaars. Vir inligting wat u leerder meer kan help, besoek redenaars.co.za of FB-Redenaars

Musiek / Koor

Musiek klasse word aangebied deur Ielsa Easton, kontak die skool vir meer inligting rakende musiek klasse of tiepe instrumente.

Revue

'n Revue is' n tipe van multi-act gewilde teatrale vermaak wat 'n kombinasie van musiek, dans en sketse. Revue is een van ons skool se grootste fonds insameings elke jaar. Revue is 'n kultuur aktiwiteit waar die leerders kaans kry om hulself te geniet, waar hul kan sing, daans en 'n eenheid te vorm in die skool.

Entrepreneurs

Entrepreneurs is 'n twee jaarlikse instelling wat die leerders bemagtig vir hul idees, uniekheid en praktiese voorkoms.  Sekere aspekte word geidentifiseer en 'n trofee geskenk vir die "beste entrepreneur van die jaar".

Trofee aspekte:

  • Voorkoms en aanbieding van produk;
  • Oorspronklikheid;
  • Lewensvatbaarheid / markontleding;
  • Verkope;

 Wenner aangewys in 2012 - Katelyn Geldenhuys

Entrepreneur wenner 2012


 

Wenner aangewys in 2011 - Koos Kloppers

Wenner aangewys in 2010 - Koos Kloppers