Kontak Besonderhede
Die skool is gelee in Leeudoringstad, Noord-wes Provinsie. Geskiedenis oor die vorming en ontstaan van hierdie dorp kan gevind word onder die Geskiedenis skakel.
Op hierdie webblad sal u alle nodige inligting oor beskik om nodige kontak met die skool te maak indien u die dringendheid verlang om met ons te praat. Ons skool help u graag met die nodige raad t.o.v u kind se opvoeding.
Telefoon: (018) 581 3382
Faks: (018) 581 2112
Posadres:
Adres: h.v Hester & George Straat, Leeudoringstad, Noord Wes, 2640
Epos: Administratief - admin@ldsskool.co.za
Finansies - finans@ldsskool.co.za
