Laerskool Leeudoringstad

& Pre-Primêr

Leerlingraad 2013

Die leerlingraad bestaan uit leerders wat deur die leerders sowel as die onderwysers gekies word.  Uit die geledere van hierdie leerders word ook 'n hoofseun en dogter aangewys.

Hoofseun:  Alwyn van Heerden                 Hoofdogter:  Frané de Beer

Hoofseun en Dogter 2013

 

LEERLINGRAAD

Leerlingraad 2013

Ben Marx

Alichia Botha

Jarine Griesel

Carolien Labuschagne

Judy Pieterse

Minette van der Merwe