Akademiese Personeel
Fanie van der Westhuizen
SKOOLHOOF
Gr. 5-7 (WISK)
Louise Badenhorst
Gr. 6 (V) / Gr. 4-7 (ENG) / Gr. 5-7 (LO) / Revue
Marelise Duminy
Gr. 1 (AFR & ENG & WISK) / Revue
Eunice Esterhuizen
Gr. 2 (AFR & ENG & WISK) / Revue
Lehandri Hough
Gr. 3 (AFR & ENG & WISK) / Revue
Lindie van den Berg
Gr. 4 (AFR & LO & KK & V) / Gr. 5-7 (AFR) / Revue
Elsa Marx
Gr. 4 (EBW & WISK & TEG & NW) / Gr. 5-7 (TEG & NW) / Revue
Christie Oldewage
Gr. 4-7 (SW) / Gr. 5-7 (KK & EBW) / Gr. 5 (V) / Revue
Administratiewe Personeel
Annetjie van Wyk
Administratiewe Assistant
Issie Louw
Finansiële Beampte
Personeel 2015
Beheerraad
Die beheerraad van Laerskool Leeudoringstad word saamgestel in terme van die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 en die maatreëls daarkragtens uitgevaardig. Die beheerraad verrig die werksaamhede wat binne sy bevoegdheid val en wat nodig is vir die welsyn van die skool, soos die administrasie van skoolfondse en bates, die handhawing van die voorgestelde gedragskode vir leerders en die administrasie van personeel.
Lede word verkies vir 'n dienstermyn van drie jaar. Ampsdraers word uit eie geledere verkies en beklee sodanige ampte vir 'n termyn van 12 maande met die opsie om herverkies te word.
Die beheerraad vergader gereeld, ten minste een keer per skoolkwartaal, en kom een keer per jaar met die totale skoolgemeenskap bymekaar om verslag te lewer en 'n finansiële jaarverslag aan belanghebbendes voor te lê. Die beheerraad mag komitees of individue aanstel of koöpteer om hom te adviseer en by te staan.
Die beheerraad van Laerskool Leeudoringstad is 'n dinamiese span met 'n wye verskeidenheid gawes, agtergrond en ondervinding. Hierdie entoesiastiese ouergroep met verskeie uithaler sakepersone in sy geledere, verseker saam met die bestuurspan dat die skool op 'n gesonde sakegrondslag bestuur word.
AFDELING
|
PERSOON
|
Voorsitter & Projekte | Jaco Marais |
Ondervoorsitter & Instandhouding | Louw de Wet |
Finansies | Aubrey Marais |
Sport | Gert Ernst |
Instandhouding & Geboue | Dirk Mulder |
Skoolhoof | Fanie van Zyl |
Personeel verteenwoordigers | Eunice Esterhuisen & Louise Badenhorst |
Sekretaresse | Issie Louw |
Webblad & IT Ondersteuning | NWET (Andrid Geldenhuys) |
Ouer komitee
Voorsitter | Riëtte Ernst |
Ondervoorsitter | Rayner van Rooyen |
Sekretaresse | Sekretaresse |
Finansies | Riette Ernst |
Ouerlid | Sanet van Zyl |
Ouerlid | Anthea Marais |
Ouerlid | Angzuele Kriel |
Ouerlid | Corne Bezuidenhout |
Ouerlid | Amanda Newton |
Ouerlid | Lonel Marais |
Werkers
Martha Bolongwa
Weakness Feliti












